Geen Geleentheid vir ‘n Redder Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Lukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. Hier is ons... alweer. Nog 'n Kersdag in 'n lang string van Kersdae. Hoe voel jy oor hierdie dag? Wat gaan jy daarmee maak? Die storie van Kersfees is 'n bekende een. Maria, deur die Heilige Gees buite-egtelik swanger, en haar verloofde, Josef (wat nie die kind se pa is nie), was albei daar in 'n stinkende,...