Gee my ‘n Teken

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 8:11-13 Daar kom toe Fariseërs wat met Jesus begin redeneer. Om Hom op die proef te stel, wou hulle van Hom 'n wonderteken uit die hemel hê. Hy het diep gesug en gesê: “Waarom wil hierdie geslag 'n teken hê? Dit verseker Ek julle: Aan hierdie geslag sal beslis nie 'n teken gegee word nie.”Hy het hulle daar laat staan, weer in die skuit geklim en na die oorkant van die see toe gegaan.‘n Mens is soms in die versoeking om God te vra om Homself te bewys, veral as die lewe moe...