Gebruik dit, of Verloor Dit
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textSefanja 1:12,13 Daardie tyd sal Ek Jerusalem met lampe deursoek en die mense straf wat in hulle selftevredenheid dink: die Here doen nie goed óf kwaad nie. Hulle besittings sal geplunder word, hulle huise verwoes word. Hulle sal huise bou, maar nie daarin woon nie, wingerde plant, maar nie die wyn drink nie.God is 'n God van liefde. Niemand betwyfel dit nie. Hy roep ons om met oorgawe uit ons gemaksone te tree om Hom te dien. Hy wil nie sien dat ons op ons louere rus nie; Hy wil...