Gaan Voort
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Filippense 1:6 Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom Sonde is 'n feit soos ‘n koei. Ek weet dit is deesdae nie 'n gewilde onderwerp om te bespreek nie, maar van wanneer af bepaal gewildheid die waarheid? Ja, sonde is en bly 'n feit van die lewe. En as ons onsself, ons lewens en ons verhoudings wil verbeter sodat ons môre 'n beter mens sal wees, as wat ons v...