Ete saam met Jesus

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 9:10,11 Toe Hy in die huis vir ete aanleun, het daar onverwags ook baie tollenaars en sondaars opgedaag en saam met Jesus en sy dissipels vir ete aangeleun. Die Fariseërs het dit gesien en vir sy dissipels gevra: “Waarom eet julle leermeester saam met tollenaars en sondaars?”(AFR20)My idee dat ek nie goed genoeg vir God is nie, het my vir amper twintig jaar weerhou daarvan om my lewe aan Hom te gee. Twintig jaar! Toegegee; ek weet ek kan in myself nooit goed genoeg vir G...