Emosionele Insig
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Spreuke 9:4-6 Kom hiernatoe, almal wat nog moet leer!” En vir dié wat kennis kortkom, het sy gesê: “Kom eet by my, kom drink van die wyn wat ek reggesit het! Neem afskeid van die onkunde, dat julle kan lewe, kom op die pad van die insig!” Een van die dinge waarmee die meeste van ons sukkel is om, voordat ons iets sê of doen ander mense se emosies te lees. Maar weet jy, daar is ‘iets anders’ waarmee ons nog slegter is. En daardie ‘iets anders’ is dat ons nie, voord...