Elke Deel van jou Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textPsalm 127:1,2 As die Here die huis nie bou nie, swoeg die bouers tevergeefs daaraan. As die Here oor die stad nie wag hou nie, bly die wagte tevergeefs wakker.(AFR20)Wanneer jy vir iemand vra hoe dit gaan, kry jy maar al te dikwels die antwoord: “Ag weet jy, ek’s so besig, besig, besig.” Dit wil lyk asof die ‘besig-wees’ deesdae amper ‘n soort van status simbool geword het... selfs wanneer dit ons doodmaak.Een van die dinge wat ek regtig van God waardeer, is dat Hy deel van elke...