Ek Wens …
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Psalm 112:5-7 Dit is 'n goeie mens wat hom ontferm en wat uitleen en in al sy sake reg optree. Die regverdige sal nooit wankel nie, hy sal altyd onthou word. Vir slegte tyding is hy nie bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die Here. Sê my, wanneer laas was jy in die versoeking om oneties op te tree? Aan die eenkant het jy geweet wat die regte ding is om te doen. Aan die anderkant, kon jy met ‘n bietjie misleiding, of deur net hier of daar ‘n kortpad te vat, of om die ...