Ek was Verkeerd!
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJohannes 13:34,35 Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.”Niemand van ons hou daarvan om te erken dat ons verkeerd is nie ... en tog is ons soms. En dikwels as ons verkeerd is, maak ons ander mense seer. En dis juis in daardie situasies wat ons 'n paar moeilike besluite moet neem. As jy al tieners grootgemaak het, sal jy weet dat dit van ...