Dors, Dors, Altyd Dors

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 7:37,38 Op die laaste dag, die groot dag van die huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei. ” Het jy al opgelet hoe dit lyk asof al jou damme op dieselfde tyd droog loop? Dit is nie ‘n mooi gesig om te sien nie en op daardie droë, uitgedorde plek smag ons na ‘n teug koel water. Toe ek jare gelede ...