Doop met die Heilige Gees

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 3:16 Daarop gee Johannes aan hulle almal die antwoord: “Ek doop julle met water, maar my meerdere kom, en ek is nie eers werd om sy skoene los te maak nie. Hy sal julle met die Heilige Gees en met vuur doop.”Christenskap is nie 'n godsdiens nie, dit is nie 'n stel reëls om te volg nie – dit werk soos ‘n huwelik. Net soos die huwelik, is die Christendom 'n verhouding waarin ons gedrag verander, omdat ons ‘n liefdesverhouding met God het. Dis die groot verskil!Ek het onlangs...