Doodmoeg
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 11:28 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee.Kan ek jou op 'n skaal van nul tot 10 vra, hoe moeg is jy? Is jy moeg van alles wat dag na dag om jou aangaan? En hoeveel daarvan word veroorsaak deur jou eie besige program; die uitmergelende tempo waarteen jy jou lewe lei? Hm? Ek was nou die dag op 'n Christelike leierskonferensie, en een van die deelnemers het tydens die oggend pouse gespog dat hy gedurende die afgelope tien jaar nie ...