Dood vir die Sonde

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 6:10,11 Hy het gesterwe en is eens en vir altyd vir die sonde dood. Nou lewe Hy, en Hy lewe vir God. Julle moet dus altyd onthou dat ook júlle vir die sonde dood is, maar vir God lewe, omdat julle een is met Christus Jesus. Waarom is dit dat God soms dieselfde ding in Sy Woord herhaal? Voel jy ook partykeer lus om daardie herhalings oor te slaan, en vir jouself te sê: ag ek ken dit, ek het dit al voorheen gelees. Gedurende die afgelope week het ons vers vir vers deur...