Dit is Wel met my Siel (3)

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 2:14 Hy het die dokument met voorskrifte wat as klagstaat teen ons gedien het, uitgevee en dit vir goed weggevat deur dit aan die kruis vas te spyker.(NLV) Het jy al ooit ‘n verskriklike voorgevoel gehad dat iets slegs jou gaan tref? Maar dan, ewe skielik, gebeur daar iets wat jou vrees wegneem en daardie groot las verdwyn soos mis voor die môreson. As jong man het ek dekades lank in die wildernis rondgedwaal. Ek het geweet dat daar 'n God is, maar ek was te bang om...