Dit is Wel met my Siel (2)

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Petrus 3:18 Ons moenie dink dis net ons wat onverdiend ly nie. Ook Christus het só gely toe Hy eens en vir altyd vir ons sondes gesterf het. (NLV) "Sonde" is die grootste dilemma vir die mensdom. Ja, ek weet, sonde is deesdae nie 'n ‘gewilde’ woord nie. Baie mense sê dat daar nie so iets bestaan nie, en dat dit slegs ‘n outydse en irrelevante godsdienstige siening is. Maar wat hulle sê, verander niks aan die saak nie. En dan is daar selfs mense wat die bestaan van die ...