Dit is Jou Super Kragbron
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Kolossense 3:12,13 Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees. Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe Ek is anderdag stomgeslaan deur iets wat Des Ong, vir my gesê het. Hy het gesê: "Ek is moeg daarvoor dat mense 'emosionele intelligensie,' of EQ, as 'n mindere vaardigh...