Dis Regtig Baie Eenvoudig

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Petrus 4:8 Die belangrikste van alles is dat julle mekaar onselfsugtig moet liefhê. Sulke liefde maak baie sondes toe. (NLV) Het jy al opgelet hoe moeilik mense kan wees? Ek bedoel, regtig, regtig moeilik. Soms irriteer hulle ons. Ander kere is dit baie erger. Maar sê my, hoe gereeld gaan ons uit ons pad om aan daardie moeilike mense 'n bietjie vriendelikheid, 'n bietjie liefde te bewys, hm? Baie van ons, ek inkluis, is geneig om die lewe teen honderd kilometer ...