Dis Onder Beheer

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 3:15 En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Wanneer ons emosies opvlam - ons woede, ons vrees of dalk 'n gevoel dat ons nie goed genoeg is nie, wat dit ook al mag wees – beroof dit ons van God se vrede. En in die afwesigheid van vrede, vind ons ons lewens op 'n oorlogsfront. Nouja, wat sou jy verkies, vrede of konstante onmin?...