Die Vreugde van Oorvloed
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textEster 10:3 Die Jood Mordegai was tweede in bevel onder koning Ahasveros. Hy was hoog in aansien by die Jode en gewild by al sy volksgenote. Hy het hom vir die welvaart van sy mense beywer en die veiligheid van al hulle nakomelinge verseker Om ons met ander mense te vergelyk, is omtrent een van die domste en die mees vernietigende dinge wat ons ooit kan doen. Want, weet jy, God het nooit bedoel dat jy soos enige ander persoon moet wees nie. Tog wil ons almal nog steeds onsse...