Die Vermenigvuldigingsbeginsel
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Korintiërs 9:10,11 God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid 'n ryk oes laat oplewer. Hy maak julle altyd in alles ryk genoeg om by elke geleentheid vrygewig te kan wees. Deur ons bemiddeling het julle vrygewigheid tot gevolg dat God gedank word, Een van die groot foute wat ek en jy dikwels maak, is om God deur ons eie beperkings te beperk. Ons sien 'n groot probleem; 'n groot behoefte en ons kyk na...