Die Tyd Kom
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Petrus 3:10,11 Maar die Dag van die Here sal so onverwags kom soos ’n dief. Dan sal die hemele met ’n groot gedruis verdwyn, die hemelliggame in vuur opgaan en die aarde met alles wat daarop is, vergaan. Aangesien alles om ons só gaan wegbrand, moet julle leefstyl soveel meer aan God toegewy wees en moet julle naby aan Hom lewe! (NLV) Weet jy, ons soms wens soms dat die moeilike tyd waardeur ons reis, tot ‘n einde moet kom? Maar die waarheid is dat selfs wanneer die skrif te...