Die Tuinier se Werk

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Korintiërs 3:6,7 Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei. Wanneer jy jou gawes en vermoëns, jou tyd en hulpbronne gebruik om die liefde van Christus met diegene rondom jou te deel, is daar die versoeking om toe te laat dat trots insluip. Baie jare gelede was ek betrokke by 'n bediening waar die ongelooflik suksesvolle leier sy eie propaganda begin g...