Die Toorn van God
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textPsalm 90:7-11 Ons vergaan onder u toorn, ons gaan te gronde onder u gramskap. U sien ons oortredinge raak, U bring die sondes wat ons wou wegsteek, aan die lig. Onder u toorn vlieg ons dae en skiet ons jare verby soos 'n gedagte. Ons lewe maar sewentig jaar, of, as ons baie sterk is, tagtig, en dié is vol swaarkry en leed. Dit is gou verby, ons vlieg na ons einde toe. Wie ken die krag van u toorn beter as u dienaars? Wie ken u gramskap beter?Nou-ja, ek moet bely dat wanneer ek v...