Die Slagoffers Word die Oorwinnaars

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text | Johannes 14:30 Ek sal nie meer lank met julle kan praat nie, want die owerste van die wêreld is aan die kom. Hy het geen mag oor My nieSo nou en dan gebeur daar iets baie sleg met ons. Dit sal seermaak en ons sal treur, en dit is hoe dit hoort. Maar dan is die versoeking daar, om daardie verlies telkens weer te beleef. Sommige mense kom nooit daaroor nie. Ons sien dikwels hoe die geskiedenis homself herhaal. Een nasie oorwin 'n ander nasie. Een groep mense onderdruk...