Die Reg om op te staan vir jou Regte
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Johannes 8:7,9 Toe hulle aanhou om vrae te vra, het Jesus regop gestaan en vir hulle gesê: “Laat die een onder julle wat sondeloos is, die eerste een wees wat ’n klip na haar gooi.” ...Nadat hulle dit gehoor het, het hulle een vir een begin weggaan, eerste die familiehoofde. Jesus is alleen agtergelaat terwyl die vrou nog in hulle midde staan.(NLV) Ons weet dat Christene deesdae meer as ooit tevore vervolg word. Vir party van hulle beteken dit steeds dat hulle geskiet of ontho...