Die Realiteit van Jou Nuwe Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Romeine 6:3,4 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so 'n nuwe lewe kan lei. Vandag gaan ons inspring in een van my gunsteling gedeeltes in die Nuwe Testament – dit vertel van die oorgang van ons ou lewens, wat deur sonde geteister word, na ons nuwe lewens, vry van ...