Die Prys van Liefde

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 3:16 Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê.Om ander mense lief te hê, kan ‘n uitdaging wees. Eintlik is ek redelik seker dat elkeen van ons moeilike persone in ons lewens het, persone wat God ons roep om lief te wees. En dit ... dit is moeilik; dit kan seermaak ... maar dit is hoe dit werk.Jesus, hoe beter ek U leer ken, hoe meer begin ek glo dat U liefde is. Ek het gelees hoe U daardie mel...