Die Opdrag om te Vergeef

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textKolossense 3:13 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe.Jesus het aan die kruis gesterf sodat ek en jy vergewe kan word. Hy het uit die dood opgestaan sodat ons tot in alle ewigheid nuwe lewens kan hê. Daarom noem ons dit die 'Goeie Nuus'. Maar ek wonder wat gebeur as ons nie aan die ontvangkant van die vergifnis is nie. Ek wonder. . . Die feit dat ek en jy deur God vergew...