Die Nederige Koning
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textSagaria 9:9 Jubel, Sion! Juig, Jerusalem! Jou koning sal na jou toe kom. Hy is regverdig en hy is 'n oorwinnaar, hy is nederig en hy ry op 'n donkie, op die hingsvul van 'n donkie.Alhoewel 'vryheid' nie 'n woord is wat ons gewoonlik met Kersfees assosieer nie, vorm dit die kern van die Kersverhaal.God se uitverkore volk het op die stadium toe Jesus gebore is, al vergeet hoe dit voel om ‘n goeie koning te hê.Ons kan vandag baie lekker mor en kla oor ons regering, maar die arme Is...