Die Maklike of die Moeilike Pad
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Efesiërs 4:31-32 Moet nooit verbitter of opvlieënd wees of woedend word nie; moenie vloek of skel nie; moet niks doen wat sleg is nie. Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. Weet jy, ek vind daar is twee maniere om mense in ons lewens, veral die moeiliker, die meer iesegrimmiges te hanteer. Die moeilike of die maklike manier. Wrywing is 'n fassinerende krag wat ons elke oomblik van elke dag in ons lewe te...