Die lewe se Aandagafleiers

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 48:12 Luister na My, Jakob, luister, Israel, vir wie Ek geroep het: Ek is die Here, Ek is die eerste, en Ek is die laaste.Het jy al ooit gevoel asof God in die besige lewe van jou vergeet het? Jy is lief vir Hom, jy glo in Jesus, maar op een of ander manier lyk dit asof God in die niet verdwyn het. Daar is deesdae soveel dinge wat ons aandag in beslag neem; e-posse, telefoonoproepe, inkopies, televisie, die rondry van die kinders skooltoe, buitemuurse aktiwiteite... ...