Die Lewe is so Onregverdig
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textEfesiërs 2:8,9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.Ek is nie seker of jy al ooit so daaraan gedink het nie, maar hierdie hele beginsel van genade, is ongelooflik onregverdig. Dit is onbillik. Jesus, ‘n onskuldige man, is doodgemaak om die prys vir my en jou sondes te betaal. As dit nie onregve...