Die Krag is die Bewys

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 1 Korintiërs 2:3-5 Ek het na julle gekom in swakheid – angstig en vol huiwering. My boodskap en my prediking was bitter eenvoudig. Ek het julle nie probeer oorreed deur geleerde welsprekendheid nie, maar deur die Heilige Gees wat kragtig onder julle gewerk het. Dit het ek gedoen sodat julle geloof nie sou berus op menslike geleerdheid nie, maar op die krag van God.(NLV) Het jy al ooit ondervind hoe moeilik dit is om net 'n enkele slegte gewoonte af te leer? Om byvoorbeel...