Die Kar Voor die Perde Inspan

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 2:16,17 Toe die skrifkenners onder die Fariseërs sien dat Hy saam met die sondaars en tollenaars eet, het hulle vir sy dissipels gevra: “Waarom eet hy saam met die tollenaars en sondaars?” Toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: “Gesonde mense het nie 'n dokter nodig nie, maar wel die siekes. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.” (AFR20)As ons eerlik is, sal ons graag wil hê dat Jesus 'n aangename, gemaklike, simpatieke Verlosser moet wees; een wat ons...