Die Hemel het Oopgegaan
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textMatteus 3:16,17 en 4:1 Jesus is toe gedoop en het dadelik daarna uit die water gekom. Meteens het die hemel bokant Hom oopgegaan, en Hy het die Gees van God soos 'n duif sien neerdaal en op Hom kom. Daar was ook ‘n stem uit die hemel wat gesê het: “Dit is my geliefde Seun. Oor Hom verheug Ek My.”.Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word.Wanneer dit moeilik gaan en ons probleme ervaar, is dit maklik om te dink dat ons op een of ander mani...