Die Groot Verdrukking
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 2 Timoteus 3:12,13 Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger. Hulle mislei ander en word self mislei. Dit voel tans vir party Christene asof hulle in ‘n situasie, wat ek, "die groot verdrukking" noem, leef. Dit voel asof die militante magte in die samelewing, wat die Evangelie teëstaan, erger gemobiliseer het, as ooit tevore. Het jy dit ook al ondervind? Wanneer ons sien hoe r...