Die Groot Ommekeer

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 107:35 Hy verander woestyngebied in rietvlei, dor land in fonteinwêreld Daar is tye wanneer ons so swartgallig is, dat ons dink dat daar slegs teenspoed vir ons voorlê. Maar dit is juis in daardie tye dat God, vanuit die balkon van die hemel, al die wonderlike geleenthede raaksien; meer geleenthede as waaraan ons selfs kan begin dink. Miskien klink dit te goed om waar te wees. Miskien dink jy dat dit fiksie is en nie feite nie; dat dit ‘n onbereikbare fabel is. E...