Die Goedheid van God

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 2:7 sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het.Hoekom? Waarom het God jou gekies? Hoekom het Hy jou so jammer gekry dat Hy sy Seun gestuur het, sodat jy gered kan word van die ewige dood? Het jy al ooit gewonder waarom? Hoekom ek? Jy is een van die uitverkorenes as jy opreg in Jesus glo. As jy glo dat Hy die Seun van God is, dat Hy gesterf het om vir jou sondes te beta...