Die Gesiglose Busbestuurder

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 5:27 Daarna het Jesus uitgegaan en 'n tollenaar met die naam Levi by sy tolhuis sien sit, en Hy sê vir hom: “Volg My.”.Hoe meer tegnologies gesofistikeerd ons raak, hoe meer wil dit lyk, asof mense vir ons onbelangrik word. Of dit nou die skandeerders in die supermark is, die smousoutomaat, of outomatiese tellermasjiene ... dit lyk asof mense nie meer relevant is nie. Ek maak dikwels gebruik van openbare vervoer. Ek ry graag bus, aangesien die bushalte naby my h...