Die Essensie van Paasfees

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 3:5 Julle weet dat Hy verskyn het om die sondes weg te neem, en in Hom is daar geen sonde nie. (AFR20)Ja, daar is nog 'n Paasfees om die draai en terwyl ons hierdie jaarlikse vieringe, herdenkings, feeste, of wat ons dit ook al wil noem, as vanselfsprekend beskou, watter betekenis het dit vir jou? Is dit regtig sinvol?Paasfees het vir my jare lank eenvoudig nie sin gemaak nie. Die samevatting - Paasfees in 'n neutedop - is die volgende: Jesus, die Seun van God, het ge...