Die Dood is ‘n Gelykmaker
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textHebreërs 9:27,28 'n Mens is bestem om net een maal te sterf, en daarna kom die oordeel. So is Christus ook net een maal geoffer om die sondes van baie weg te neem. As Hy die tweede keer verskyn, kom Hy nie in verband met sonde nie, maar om verlossing te bring vir dié wat Hom verwag.Alle mense sal eendag doodgaan. Daar bestaan geen twyfel daaroor nie. Ek weet dit is 'n redelike morbiede manier om dinge vandag af te skop, maar dit is waar. Die dood is ons voorland - ons almal s’n....