Die Diep Geheim van Geloof
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Hebreërs 11:1,3 Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. ....Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie. Wetenskaplike teorieë beweer dat die heelal miljoene jare gelede as gevolg van "die oerknal" geskep is. Maar nou is die vraag: wie het dit in die eerste plek daar gesit, en wat het dit laat knal? Dit ...