Die Dam loop Droog
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textJohannes 7:37,38 ...“As iemand dors het, laat hy na My toe kom en drink! Met die een wat in My glo, is dit soos die Skrif sê: Strome lewende water sal uit sy binneste vloei.”Ons hou onsself soms dapper, selfs as dinge aan die binnekant, waar net ons weet hoe ons voel, nie gaan soos dit moet nie. Ons gaan vandag diep onder die oppervlak delf, want ek glo met my hele hart dat God vandag iets vir jou wil sê. Ek weet nie hoe dikwels dit met jou gebeur nie, maar soms voel ‘n men...