Die ‘Charlie-Gibbs Fracture Zone’
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a textPsalm 34:18,19 As die regverdiges om hulp roep, hoor die Here hulle en red Hy hulle uit al hulle benoudhede. Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses.Het jy al van die Charlie-Gibbs Fracture Zone gehoor? Dit is 'n stelsel van twee parallelle foutlyne wat ongeveer 2 500 kilometer, van Newfoundland in Kanada tot suidwes van Ierland, deur die Noord-Atlantiese Oseaan loop. Dis ongelooflik.Ondanks sy massiewe grootte, is dit eers in die laat 1960's ontdek omdat dit so ...