Die Boek van Vreugde
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text Filipense 4:4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Kan ek jou vra om al die dinge wat jou gedagtes besighou – die druk, die verantwoordelikhede, die stryd, die dinge wat jou frustreer – af te skakel en om in jou verbeelding saam met my op reis te gaan? Ek wil hê jy moet jou verbeel dat jy in hierdie oomblik met 'n vreugde gevul kan word wat eenvoudig nie in woorde uitgedruk kan word nie. Ja, dit is nie maklik nie, want die realiteite wat jou konfronteer, die ding...