Die Belangrikheid van Onderskeiding

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Timoteus 2:7 Dink na oor wat ek sê; die Here sal jou insig gee om alles te verstaan. Die een ding waarvan daar deesdae nie ‘n tekort bestaan nie, is inligting. En terwyl ons van alle kante daarmee gebombardeer word, is die groot besluit wat elkeen van ons moet neem: wie of wat gaan ek glo? As jy ‘n bietjie dink aan wat vandag in die wêreld aangaan, moet jy jouself afvra, hoekom het samesweringsteorieë so belangrik geword? Hulle bestaan mos al eeue lank. Maar wat so sna...