Dankie Here!

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 136:1 Loof die Here, want Hy is goed. Aan sy liefde is daar geen einde nie. Dankbaarheid is 'n gesindheid wat baie voordele inhou. Trouens, navorsing toon dat dankbare mense gelukkiger en gesonder is en selfs beter slaap! Die vraag is dus, pluk jy die vrugte daarvan? Wel, ek dink dit hang af van hoe dankbaar jy oor jou lot in die lewe is. Ja, ek weet, soms gaan ons deur situasies waar dit voel asof ons nie baie het om voor dankbaar te wees nie. En vir party mense ...