Daar is Nie Klein Sondetjies Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text1 Johannes 1:9 As ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, en daarom sal Hy ons ons sondes vergeef en ons van alle kwaad reinig.(AFR20)Die lewe is vol kompromieë. Ek dink dit is vandag meer as ooit ‘n werklikheid. En tog is daar 'n paar kompromieë wat ons maak, wat ons kan beroof van alles wat God vir ons lewens beplan het. Selfs wanneer dit vir ons lyk asof hierdie kompromieë klein en onbeduidend is.Daar is tye in ons lewens wanneer dit vir ons voel asof, ten spyte van ...