Christen-wees Werk

God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Petrus 4:12,13 Geliefdes, moenie verbaas wees oor die vuurproef waaraan julle onderwerp word nie. Dit is nie iets vreemds wat met julle gebeur nie. Wees liewer bly hoe meer julle in die lyding van Christus deel, want dan sal julle ook oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid.Mense wat van buite af na die Christelike godsdiens kyk, sien dit dikwels as 'n spul 'reëls en rituele', eerder as dit wat 'n kragtige verskil in jou lewe maak. Dit verbaas my nogal, alhoewel dit...