Bring Vertroosting
God se Woord VARS vir jou Vandag - A podcast by Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categories:
Send us a text 1 Konings 19:5,6 Toe gaan hy lê en hy het daar onder die besembos aan die slaap geraak. Toe hy hom weer kom kry, skud 'n engel aan hom en sê: “Word wakker! Eet!” Toe hy opkyk, sien hy by sy kop roosterkoek wat op warm klippe gebak is, en 'n kruik water. Hy het geëet en gedrink en weer gaan lê. Soms kan jy jouself in 'n diep, donker gat bevind. Dit is maar die verloop van die lewe. Ja, daardie gate kom in baie verskillende vorms en groottes voor, maar hulle is altyd diep ...